Kenneth Williams

Kenneth Williams
Geboorte (1926-02-22)22 Februarie 1926
Sterfte 15 April 1988 (op 62)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kenneth Williams (22 Februarie 1926 – 15 April 1988) was 'n Engelse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Carry on Cleo (1964), Carry on Screaming! (1966), Follow That Camel (1967), en Carry on Again Doctor (1969).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search